Übersetzungen dieser Seite:

Copyright Die Woord - Bybel in Afrikaans (1983-vertaling)

Projekt „Bibel 2.0“ (http://bible20.net), 2008.

Toedeling van bybelverse

Die Projekt „Bibel 2.0“ stel bybelvers-paare beskikbaar. „Die Woord“ wys 'n bybelvers-paar aan 'n spesifike dag toe. Die toedeling bybelverse as paare en bybelvers-paare tot dae is onderhewig aan die

lisensie „Creative Commons 2.0“

http://creativecommons.org/licenses/by-nc-nd/2.0/
(naamgewing, geen kommersiële gebruik, geen bewerking).

By elke gebruik moet die volgende verwysing met 'n koppeling na http://bible20.net vir gebruikers toeganklik wees (bv. met 'n koppeling na die kopiereg-bladsy)

Toedeling van bybelverse volgens Projekt „Bibel 2.0“

Bybeltekste

Bybeltekste Bybel in Afrikaans

(C) Aanhalings uit die Bybel in Afrikaans (1983-vertaling)
met verlof van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika.
http://www.bybelgenootskap.co.za/

Uitgewer van die Bybel in Afrikaans weergawe van Projekt „Bibel 2.0“ is Helmut Steeb. Hierdie lisensie is nie oordraagbaar nie. „Die Woord“ met afrikaanse bybeltekste uit die Bybel in Afrikaans mag nie in eie projekte gepubliseer word nie. Kontak ons asseblief soos aangedui in http://bible20.net.

„Die Woord“ met afrikaanse bybeltekste uit die Bybel in Afrikaans mag online vir tuisblaaie opgeroep of per download as programpaket gelees word.

 
copyright/afrikaansenuwevertaling.txt · Zuletzt geändert: 12.01.2008 17:46 (Externe Bearbeitung)