Die Woord vir Vrydag 21 November 2008

Gee nou hart en siel daaraan om aan die Here julle God gehoorsaam te wees.

1 Kronieke 22:19

Vra, en vir julle sal gegee word. Soek, en julle sal kry. Klop, en vir julle sal oopgemaak word.

Lukas 11:9