Die Woord vir Woensdag 6 Augustus 2025

Toe Jesus die menigtes sien, het Hy hulle innig jammer gekry, want hulle was moeg en hulpeloos soos skape wat nie 'n wagter het nie.

Matteus 9:36

Christus sê:

Ek is die goeie herder. Die goeie herder lê sy lewe af vir die skape.

Johannes 10:11