Die Woord vir Donderdag 31 Julie 2025
Jesus het die twaalf nader geroep en hulle twee-twee begin uitstuur. Hy het aan hulle mag oor onrein geeste gegee.
Markus 6:7
"Vrede vir julle!" sĂȘ Hy weer vir hulle. "Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook."
Johannes 20:21
Bybeltekste Bybel in Afrikaans (C) Aanhalings uit die Bybel in Afrikaans (1983-vertaling) met verlof van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. https://www.bybelgenootskap.co.za/