Die Woord vir Dinsdag 13 Mei 2025

Bileam het vir die amptenare van Balak gesê: "Selfs al gee Balak vir my sy paleis vol silwer en goud, mag ek niks doen, klein of groot, teen die opdrag van die Here my God in nie."

Numeri 22:18

Miga sê: "So seker as die Here leef, wat my God vir my sê, dit sal ek sê!"

2 Kronieke 18:13