Die Woord vir Maandag 12 Mei 2025

Jesus sê vir Saggeus: "Vandag het daar redding vir hierdie huis gekom."

Lukas 19:9

Daarom kan Hy ook dié wat deur Hom na God gaan, eens en vir altyd verlos: Hy lewe vir altyd om vir hulle by God in te tree.

Hebreërs 7:25