Die Woord vir Dinsdag 29 Julie 2025
My tye is in u hand.
Psalm 31:16
Maar vir my help God altyd, die Here hou my lewe in stand.
Psalm 54:6
Bybeltekste Bybel in Afrikaans (C) Aanhalings uit die Bybel in Afrikaans (1983-vertaling) met verlof van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. https://www.bybelgenootskap.co.za/