Die Woord vir Donderdag 17 Julie 2025
Daarna het Petrus na Jesus toe gekom en gevra: "Here, hoeveel keer moet ek my broer vergewe as hy iets verkeerds teen my doen? Selfs sewe keer?" Jesus antwoord hom: "Ek sĂȘ vir jou, nie sewe keer nie maar selfs sewentig maal sewe keer."
Matteus 18:21-22
Vergeef ons ons sondes, want ons vergewe ook elkeen wat teen ons oortree; en laat ons nie in versoeking kom nie.
Lukas 11:4
Bybeltekste Bybel in Afrikaans (C) Aanhalings uit die Bybel in Afrikaans (1983-vertaling) met verlof van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. https://www.bybelgenootskap.co.za/