Die Woord vir Saterdag 7 Junie 2025

Die God van die hemel sal ons laat slaag in wat ons doen. Ons, sy dienaars, gaan bou.

Nehemia 2:20

Die Here julle God het julle voorspoedig gemaak in alles wat julle gedoen het. Hy het sy oog oor julle gehou in hierdie groot woestyn.

Deuteronomium 2:7