Die Woord vir Sondag 1 Junie 2025
Aan die Here behoort die pilare van die aarde; Hy het die aarde daarop gegrondves.
1 Samuel 2:8
Barnabas en Paulus het gesĂȘ:
Ons bring vir julle die goeie boodskap dat julle hierdie sinlose gode moet laat staan en julle tot die lewende God bekeer. Dit is Hy wat die hemel en die aarde en die see en alles wat daar is, gemaak het.
Handelinge 14:15
Bybeltekste Bybel in Afrikaans (C) Aanhalings uit die Bybel in Afrikaans (1983-vertaling) met verlof van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. https://www.bybelgenootskap.co.za/