Die Woord vir Vrydag 1 Augustus 2025

Mag julle met volle oorgawe voor die Here ons God leef.

1 Konings 8:61

So 'n mens wat altyd aan die twyfel is en onbestendig is in al sy doen en late, moet nie dink dat hy iets van die Here sal ontvang nie.

Jakobus 1:7