Die Woord vir Vrydag 10 Januarie 2025

Vaders, moenie julle kinders so behandel dat hulle opstandig word nie, maar maak hulle groot met tug en vermaning soos die Here dit wil.

Efesiërs 6:4

Is daar miskien 'n kind wat nie deur sy vader getug word nie?

Hebreërs 12:7