Die Woord vir Vrydag 19 September 2025

Die woord van God het verder versprei, en die getal gelowiges in Jerusalem het geweldig toegeneem.

Handelinge 6:7

As Hy die aarde 'n bevel gee, word dit vinnig uitgevoer.

Psalm 147:15