Die Woord vir Donderdag 16 Mei 2024

Lê julle dus daarop toe om die Here julle God lief te hê.

Josua 23:11

Sorg dat niemand van die genade van God afvallig word nie. Sorg dat daar nie verbittering soos 'n wortel uitspruit, moeilikheid veroorsaak en baie besmet nie.

Hebreërs 12:15