Die Woord vir Maandag 30 Junie 2025

Verbly julle, poorte, wees bly, eeue-oue deure, want die magtige Koning wil ingaan!

Psalm 24:7

Iemand roep: "Maak vir die Here 'n pad in die woestyn, maak in die barre wêreld 'n grootpad vir ons God!"

Jesaja 40:3