Die Woord vir Saterdag 19 April 2025
U, Here, sal regspreek oor die volke.
Psalm 7:9
Toe het ek die engel wat oor die altaar toesig hou, hoor sĂȘ: "Ja, Here God, Almagtige, betroubaar en reg is u oordele."
Openbaring 16:7
Bybeltekste Bybel in Afrikaans (C) Aanhalings uit die Bybel in Afrikaans (1983-vertaling) met verlof van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. https://www.bybelgenootskap.co.za/