Skip navigation and move to Contents...
Bible 2.0 Scripture explains itself Bible 2.0

<< >> Die Woord vir Sondag 30 Maart 2025

Bybel in Afrikaans (1983-vertaling)

Mag God ons genadig wees en ons seën, mag Hy tot ons redding verskyn, sodat sy dade oor die wêreld heen bekend mag word, sy reddende krag onder alle nasies.

Psalm 67:2-3

Genade en vrede vir julle van God ons Vader en die Here Jesus Christus!

2 Korintiërs 1:2

Other Bible Editions