Skip navigation and move to Contents...
Bible 2.0 Scripture explains itself Bible 2.0

<< Die Woord vir Sondag 13 Julie 2025

Bybel in Afrikaans (1983-vertaling)

Moenie bang wees nie, moenie bekommerd wees nie.

Josua 8:1

Die goddelose hardloop weg al jaag niemand hom nie; die regverdiges het die moed van 'n leeu.

Spreuke 28:1

Josua 8 (Bybel in Afrikaans (1983-vertaling))

1 Die Here het vir Josua gesê: "Moenie bang wees nie, moenie bekommerd wees nie. Neem al die manskappe met jou saam en trek op teen Ai. Ek gee die koning van Ai, sy volk, sy stad, sy land nou aan jou oor.
2 Jy moet met Ai en sy koning doen soos jy met Jerigo en sy koning gedoen het. Net die buit en die vee kan julle vir julle vat. Laat van die manskappe hulle agter die stad versteek."
3 Josua en al die manskappe het toe klaargemaak om teen Ai op te trek. Josua het dertig duisend dapper manne gekies en hulle in die nag gestuur
4 en hulle beveel: "Julle moet julle agter die stad versteek, nie te ver van die stad af nie, en julle moet gereed wees.

Read more...(to top)

Spreuke 28 (Bybel in Afrikaans (1983-vertaling))

1 Die goddelose hardloop weg al jaag niemand hom nie; die regverdiges het die moed van 'n leeu.
2 As daar opstand is in 'n land, is daar baie wat na mag gryp; as daar iemand met wysheid en kennis is, bly hy lank aan die bewind.
3 'n Man wat self arm is en arm mense uitbuit, is soos 'n reën wat alles verspoel, sodat daar niks te ete oorbly nie.
4 Wie die wet van die Here verontagsaam, praat met lof van goddelose mense; wie die wet onderhou, beveg hulle.

Read more...(to top)

Other Bible Editions

Select...

English Standard Version

Do not fear and do not be dismayed.

Joshua 8:1

The wicked flee when no one pursues, but the righteous are bold as a lion.

Proverbs 28:1

Josua 8 (English Standard Version)

1 And the Lord said to Joshua, “Do not fear and do not be dismayed. Take all the fighting men with you, and arise, go up to Ai. See, I have given into your hand the king of Ai, and his people, his city, and his land.
2 And you shall do to Ai and its king as you did to Jericho and its king. Only its spoil and its livestock you shall take as plunder for yourselves. Lay an ambush against the city, behind it.”
3 So Joshua and all the fighting men arose to go up to Ai. And Joshua chose 30,000 mighty men of valor and sent them out by night.
4 And he commanded them, “Behold, you shall lie in ambush against the city, behind it. Do not go very far from the city, but all of you remain ready.

Read more...(to top)

Spreuke 28 (English Standard Version)

1 The wicked flee when no one pursues,
but the righteous are bold as a lion.
2 When a land transgresses, it has many rulers,
but with a man of understanding and knowledge,
its stability will long continue.
3 A poor man who oppresses the poor
is a beating rain that leaves no food.
4 Those who forsake the law praise the wicked,
but those who keep the law strive against them.

Read more...(to top)